Monday, February 7, 2011

Vrugteboomvrou

Ek wil graag 'n vrou wees
Wie se takke swaar hang
Van die vrug van die Gees,
Ek wil liefde, vrede, blydskap
Lankmoedigheid en Vriendelikheid
Goedheid, getrouheid,
Sagmoedigheid en Selfbeheersing
Deel van my lewenswyse maak,
Sal U my asseblief help?
Want self, Here,
Is ek hoegenaamd nie
Daartoe in staat nie.
AMEN

Fillipense 4:13
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.

No comments:

Post a Comment

Add comments here