Tuesday, January 25, 2011

My rykdom het geen perke

Ek is regtig baie ryk. Hier volg 'n lys van alles wat ek het:
  1. Ek het die Ewige Lewe - Joh 3:16
  2. Ek het vrede wat alle verstand te bowe gaan - Fil 4:7
  3. Ek het 'n huis in die hemel - Joh 14:2
  4. Ek het onuitspreeklike vreugde - 1 Pet 1:8
  5. Ek het liefde wat nie vergaan nie - 1 Kor 13:8
  6. Ek het 'n gesonde en gehoorsame kind - Ex 20:12
  7. Ek het goeie en betroubare vriende - Spr 18:24
  8. Ek het liedere in die nag - Ps 42:9
  9. Ek het die kroon van die lewe - Jak 1:12
  10. En die beste van als is, my rykdom is nie belasbaar nie

No comments:

Post a Comment

Add comments here